Philip Pullman | |
---|---|
Pullman in 2005 | |
Gebore | 19 Oktober 1946 |
Nasionaliteit | Brit |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | His Dark Materials |
Eggenoot | Judith Speller (1970-) |
Kinders | 2 |
Webwerf | philip-pullman |
Handtekening | |
Philip Pullman (gebore 19 Oktober 1946), is 'n Engelse skrywer wat veral bekend is vir die His Dark Materials fantasiereeks.